Virhuis Eiendomme Logo

5 Properties and Homes For Sale in Modimolle, Limpopo

Bees- en Besproeiingsplaas
71 Photos
R10,650,000

430Ha Farm For Sale in Modimolle

Bedrooms  4
Bathrooms  3
Garages  2
Land Size  430Ha
Hierdie 430Ha bees- en besproeiingsplaas tussen Modimolle (Nylstroom) en Alma in die Limpopo Provinsie gelee.

'n Uiters diverse stuk grond met eindelose uitsigte, uitgestrekte oop vlaktes wat kombineer met rotsagtige bergterrein en tipiese...
Klein diverse plaas
49 Photos
R3,000,000

Farm For Sale in Modimolle

Bedrooms  4
Bathrooms  4.5
Garages  2
Floor Size  19,400m²
'n Klein maar diverse plaas in die omgewing van Rankins Pas (in die Rooiberg Bewaria met beveiligde padingang) met uitstekende infrastruktuur. Plat oop vlaktes met pragtige uitsigte op die Waterberg-platorand en berge.
Goeie bestuur deur huidige...
Neat 4 Bedroom house
25 Photos
R1,780,000

4 Bedroom House For Sale in Modimolle

Bedrooms  4
Bathrooms  3
Garages  2
Land Size  1,219m²
Neat 4 Bedroom house with 3 bathrooms.
The well-maintained house is situated in a prestigious area in Nylstroom. Spacious rooms with open plan kitchen, lounge, tv room, lapa with built-in cupboards, swimming pool and garage. The house is rounded off...
2 Slaapkamer Aftree-eenheid Te Koop in Modimolle
29 Photos
R1,620,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  2
Land Size  2,962m²
Aftree-eenheid te koop in Modimolle.
Baie netjiese en ruim eenheid te koop in 'n aftree oord. Die eenheid het 'n pragtige tuin
Hierdie eenheid bestaan uit die volgende :

2 slaapkamers
2 Badkamers...
3 Bedroom House For Sale in Modimolle
28 Photos
R1,260,000

3 Bedroom House For Sale in Modimolle

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Land Size  666m²
Netjiese en ruim 3 slaapkamer huis te koop in veiligheids kompleks. Hierdie prima eiendom is gelee in 'n gewilde area naby skole en kerke.
Die huis het:
Palisade heining
'n alarmstelsel met kammeras
3 slaapkamers met ingeboude...
1 - 5 OF 5