Virhuis Eiendomme Logo

5 Properties

249ha Gemengde Boerdery Plaas te koop
25 Photos
R13,000,000

249Ha Farm For Sale in Crecy

Bedrooms  5
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  249Ha
Hierdie plaas in 'n gesogde area met goeie grond en genoegsame water

145ha Weiding
Gemaklik 50 GVE
Bees hanteringsfasiliteite
2 x 12.5ha Spilpunte
1 x 5ha Spilpunt
100 ha Droelande (4 x 12...
250Ha Farm For Sale in Bela Bela
30 Photos
R5,350,000

250Ha Farm For Sale in Bela Bela

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  250Ha
Pragtige 250ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Hierdie besonderseplaas word verkoop as 'n lopende saak (beesplaas). Drae krag vir 90 beeste. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle. Reenval is ongeveer 750mm per jaar
Wonings:...
205Ha Farm For Sale in Bela Bela
30 Photos
R3,745,000

205Ha Farm For Sale in Bela Bela

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  205Ha
Pragtige 205 ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle.
Wonings:
-3 Slaapkamer woonhuis
Plaashuis in 80's gebou en het n noordelike front. Groot, ruim
vertrekke 3 Slaapkamers met
ingeboude kaste, 2 Badkamers Sitkamer TV Kamer Eetkamer
Kombuis...
76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater
56 Photos
R3,000,000

76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  3
Land Size  76.20Ha
Huis: (sinkdak plaashuis met klipmure)
3 Slaapkamers
2 Badkamers (een ‘n buite badkamer met stort)
Kombuis
Sitkamer
TV Kamer
Stoepkamer
Voor en Agter Stoep
Lapa/Braaiplek

Pakstoor ( Baksteen gebou met...
Klein diverse plaas
49 Photos
R3,000,000

Farm For Sale in Modimolle

Bedrooms  4
Bathrooms  4.5
Garages  2
Floor Size  19,400m²
'n Klein maar diverse plaas in die omgewing van Rankins Pas (in die Rooiberg Bewaria met beveiligde padingang) met uitstekende infrastruktuur. Plat oop vlaktes met pragtige uitsigte op die Waterberg-platorand en berge.
Goeie bestuur deur huidige...
1 - 5 OF 5