25 Photos
R13,000,000
249Ha Farm For Sale in Crecy
Hierdie plaas in 'n gesogde area met goeie grond en genoegsame water145ha Weiding
Gemaklik 50 GVE
Bees hanteringsfasiliteite
2 x 12.5ha Spilpunte
1 x 5ha Spilpunt
100 ha Droelande (4 x 12...
30 Photos
R5,350,000
250Ha Farm For Sale in Bela Bela
Pragtige 250ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Hierdie besonderseplaas word verkoop as 'n lopende saak (beesplaas). Drae krag vir 90 beeste. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle. Reenval is ongeveer 750mm per jaarWonings:...
30 Photos
R3,745,000
205Ha Farm For Sale in Bela Bela
Pragtige 205 ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle.Wonings:
-3 Slaapkamer woonhuis
Plaashuis in 80's gebou en het n noordelike front. Groot, ruim
vertrekke 3 Slaapkamers met
ingeboude kaste, 2 Badkamers Sitkamer TV Kamer Eetkamer
Kombuis...
30 Photos
R3,220,000
3 Bedroom House For Sale in Bela Bela
Hierdie Pragtige huis bied al die voordele van n ideale bosveld woning. Gelee op 'n Wildernis Landgoed Itaba Itle reg langs Bela-Bela bied dit die gerieflikheid van twee werelde. Asemrowende uitsig, pragtige en ontspanne omgewing waar die woning...
56 Photos
R3,000,000
76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater
Huis: (sinkdak plaashuis met klipmure)3 Slaapkamers
2 Badkamers (een ‘n buite badkamer met stort)
Kombuis
Sitkamer
TV Kamer
Stoepkamer
Voor en Agter Stoep
Lapa/Braaiplek
Pakstoor ( Baksteen gebou met...
49 Photos
R3,000,000
Farm For Sale in Modimolle
'n Klein maar diverse plaas in die omgewing van Rankins Pas (in die Rooiberg Bewaria met beveiligde padingang) met uitstekende infrastruktuur. Plat oop vlaktes met pragtige uitsigte op die Waterberg-platorand en berge.Goeie bestuur deur huidige...
28 Photos
R1,260,000
3 Bedroom House For Sale in Modimolle
Netjiese en ruim 3 slaapkamer huis te koop in veiligheids kompleks. Hierdie prima eiendom is gelee in 'n gewilde area naby skole en kerke.Die huis het:
Palisade heining
'n alarmstelsel met kammeras
3 slaapkamers met ingeboude...
17 Photos
R890,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Bela Bela
Aftree-eenheid te koop in Bela-Bela.Baie netjiese en ruim eenheid te koop in 'n sekuriteitskompleks.
In hierdie sekuriteitskompleks is slegs 2 eenhede rystoelvriendelik , en dit is een van die eenhede.
Hierdie eenheid bestaan uit...