34 Photos
R17,000,000
570Ha Farm For Sale in Modimolle
PRAGTIGE WILDSPLAAS TE KOOP IN DIE WATERBERGE Ontdek die ideale kombinasie van bosveld, wild, water en luukse verblyf op hierdie besonderse wildsplaas in die pragtige Waterberge. Die eiendom bied uitstekende potensiaal as ’n privaat...
25 Photos
R15,000,000
249Ha Farm For Sale in Crecy
Hierdie plaas in 'n gesogde area met goeie grond en genoegsame water 145ha Weiding Gemaklik 50 GVE Bees hanteringsfasiliteite 3 x 12.5ha Spilpunte 1 x 5ha Spilpunt 100 ha Droelande (4 x 12...
69 Photos
R12,950,000
442Ha Farm For Sale in Modimolle Rural
Uitsonderlike 442 ha plaas met volop water, hoë landbou-potensiaal Hierdie bees-, besproeiings- en wildplaas naby Modimolle minder as 15km uit die dorp. Een titelakte, geregistreer in ’n maatskappy (BTW-geregistreer). Die eiendom kan...
25 Photos
R6,900,000
47Ha Farm For Sale in Louis Trichardt Park
47 Ha Plaas te Koop – Louis Trichardt Hierdie uitstekende 47 hektaar plaas bied die perfekte kombinasie van vrugteverbouing, landbou en 'n rustige plattelandse leefstyl. Die eiendom is volledig wild- en elektries omhein, wat sekuriteit...
30 Photos
R5,350,000
250Ha Farm For Sale in Bela Bela
Pragtige 250ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Hierdie besonderseplaas word verkoop as 'n lopende saak (beesplaas). Drae krag vir 90 beeste. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle. Reenval is ongeveer 750mm per jaar Wonings:...
30 Photos
R3,745,000
205Ha Farm For Sale in Bela Bela
Pragtige 205 ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle. Wonings: -3 Slaapkamer woonhuis Plaashuis in 80's gebou en het n noordelike front. Groot, ruim vertrekke 3 Slaapkamers met ingeboude kaste, 2 Badkamers Sitkamer TV Kamer Eetkamer Kombuis...
30 Photos
R3,220,000
3 Bedroom House For Sale in Bela Bela
Hierdie Pragtige huis bied al die voordele van n ideale bosveld woning. Gelee op 'n Wildernis Landgoed Itaba Itle reg langs Bela-Bela bied dit die gerieflikheid van twee werelde. Asemrowende uitsig, pragtige en ontspanne omgewing waar die woning...
56 Photos
R3,000,000
76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater
Huis: (sinkdak plaashuis met klipmure) 3 Slaapkamers 2 Badkamers (een ‘n buite badkamer met stort) Kombuis Sitkamer TV Kamer Stoepkamer Voor en Agter Stoep Lapa/Braaiplek Pakstoor ( Baksteen gebou met...
49 Photos
R3,000,000
Farm For Sale in Modimolle
'n Klein maar diverse plaas in die omgewing van Rankins Pas (in die Rooiberg Bewaria met beveiligde padingang) met uitstekende infrastruktuur. Plat oop vlaktes met pragtige uitsigte op die Waterberg-platorand en berge. Goeie bestuur deur huidige...
28 Photos
R1,260,000