Virhuis Eiendomme Logo

4 Properties

250Ha Farm For Sale in Bela Bela
30 Photos
R5,350,000

250Ha Farm For Sale in Bela Bela

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  250Ha
Pragtige 250ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Hierdie besonderseplaas word verkoop as 'n lopende saak (beesplaas). Drae krag vir 90 beeste. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle. Reenval is ongeveer 750mm per jaar
Wonings:...
205Ha Farm For Sale in Bela Bela
30 Photos
R3,745,000

205Ha Farm For Sale in Bela Bela

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  205Ha
Pragtige 205 ha Landbouplaas te koop in die Waterberg. Naby gelee dorpe is Bela-Bela en Modimolle.
Wonings:
-3 Slaapkamer woonhuis
Plaashuis in 80's gebou en het n noordelike front. Groot, ruim
vertrekke 3 Slaapkamers met
ingeboude kaste, 2 Badkamers Sitkamer TV Kamer Eetkamer
Kombuis...
3 Bedroom House For Sale in Bela Bela
30 Photos
R3,220,000

3 Bedroom House For Sale in Bela Bela

Bedrooms  3
Bathrooms  3
Garages  2
Floor Size  396m²
Hierdie Pragtige huis bied al die voordele van n ideale bosveld woning. Gelee op 'n Wildernis Landgoed Itaba Itle reg langs Bela-Bela bied dit die gerieflikheid van twee werelde. Asemrowende uitsig, pragtige en ontspanne omgewing waar die woning...
3 Bedroom House For Sale in Modimolle
28 Photos
R1,260,000

3 Bedroom House For Sale in Modimolle

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Land Size  666m²
Netjiese en ruim 3 slaapkamer huis te koop in veiligheids kompleks. Hierdie prima eiendom is gelee in 'n gewilde area naby skole en kerke.
Die huis het:
Palisade heining
'n alarmstelsel met kammeras
3 slaapkamers met ingeboude...
1 - 4 OF 4