Virhuis Eiendomme Logo

7 Properties

570Ha Farm For Sale in Modimolle
34 Photos
R17,000,000

570Ha Farm For Sale in Modimolle

Bedrooms  8
Bathrooms  8
Garages  -
Land Size  570Ha
PRAGTIGE WILDSPLAAS TE KOOP IN DIE WATERBERGE

Ontdek die ideale kombinasie van bosveld, wild, water en luukse verblyf op hierdie besonderse wildsplaas in die pragtige Waterberge. Die eiendom bied uitstekende potensiaal as ’n privaat...
249ha Gemengde Boerdery Plaas te koop
25 Photos
R15,000,000

249Ha Farm For Sale in Crecy

Bedrooms  5
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  249Ha
Hierdie plaas in 'n gesogde area met goeie grond en genoegsame water

145ha Weiding
Gemaklik 50 GVE
Bees hanteringsfasiliteite
3 x 12.5ha Spilpunte
1 x 5ha Spilpunt
100 ha Droelande (4 x 12...
442Ha Farm For Sale in Modimolle Rural
69 Photos
R12,950,000

442Ha Farm For Sale in Modimolle Rural

Bedrooms  4
Bathrooms  4
Garages  -
Land Size  442Ha
Uitsonderlike 442 ha plaas met volop water, hoë landbou-potensiaal
Hierdie bees-, besproeiings- en wildplaas naby Modimolle minder as 15km uit die dorp.

Een titelakte, geregistreer in ’n maatskappy (BTW-geregistreer). Die eiendom kan...
47Ha Farm For Sale in Louis Trichardt Park
25 Photos
R6,900,000

47Ha Farm For Sale in Louis Trichardt Park

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  6
Floor Size  300m²
Land Size  47Ha
47 Ha Plaas te Koop – Louis Trichardt

Hierdie uitstekende 47 hektaar plaas bied die perfekte kombinasie van vrugteverbouing, landbou en 'n rustige plattelandse leefstyl. Die eiendom is volledig wild- en elektries omhein, wat sekuriteit...
76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater
56 Photos
R3,000,000

76.20Ha Farm For Sale in Vaalwater

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  3
Land Size  76.20Ha
Huis: (sinkdak plaashuis met klipmure)
3 Slaapkamers
2 Badkamers (een ‘n buite badkamer met stort)
Kombuis
Sitkamer
TV Kamer
Stoepkamer
Voor en Agter Stoep
Lapa/Braaiplek

Pakstoor ( Baksteen gebou met...
Klein diverse plaas
49 Photos
R3,000,000

Farm For Sale in Modimolle

Bedrooms  4
Bathrooms  4.5
Garages  2
Floor Size  19,400m²
'n Klein maar diverse plaas in die omgewing van Rankins Pas (in die Rooiberg Bewaria met beveiligde padingang) met uitstekende infrastruktuur. Plat oop vlaktes met pragtige uitsigte op die Waterberg-platorand en berge.
Goeie bestuur deur huidige...
2 Slaapkamer Aftree-eenheid Te Koop in Bela Bela
17 Photos
R890,000

2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Bela Bela

Bedrooms  2
Bathrooms  1.5
Garages  1
Land Size  119m²
Aftree-eenheid te koop in Bela-Bela.
Baie netjiese en ruim eenheid te koop in 'n sekuriteitskompleks.
In hierdie sekuriteitskompleks is slegs 2 eenhede rystoelvriendelik , en dit is een van die eenhede.
Hierdie eenheid bestaan uit...
1 - 7 OF 7